Main Article Content

Nierbeserings


P.J.M. Retief

Abstract

Nierbeserings is betreklik seldsaam (minder as .05% van alle toelatings by 'n algemene hospitaal) maar is belangrik vanwee 'n groeiende toename as gevolg van vinniger verkeer en die uitbreiding van rneganisme in die boerdery en nywerheid, omdat kinders dikwels die slagoffers is, en omdat daar, ten spyte van die erns van die besering, met deeglike behandeling 'n klein sterftesyfer is en 'n siektetoestand elde nagelaat word.


Journal Identifiers


eISSN: 2078-5135
print ISSN: 0256-9574