Main Article Content

Praktiese moeilikhede met die radiologie van die grootboog van die maag


A.D. Keet
D.G. le Roux

Abstract

As die 4 illustrasies van die 4 verskillende gevalle ondersoek word, sal dit blyk hoe moeilik dit in die gewone bariummaal mag wees om te besluit in watter gevalle die grootboog van die maag 'n organiese letsel wys en in watter rue. In al 4 die gevalle was die radiologiese beeld min of meer konstant. Die gevalle is operatief gekontroleer.

Indien die kliruese- en laboratorium-ondersoeke in sulke gevalle onseker is, as die gewone bariummaal en gastroskopie rue sekerheid gee nie, en as 'n laparotomie om een of ander rede nie gedoen kan word rue, is daar 'n paar minder bekende metodes van ondersoek wat kortliks bespreek sal word.


Journal Identifiers


eISSN: 2078-5135
print ISSN: 0256-9574