Main Article Content

The development and testing of a computerised temperature control system in conventional electric ovens


DL Viljoen
M Muller
JB de Swardt
A Sadie
MC Vosloo

Abstract

Die doel van die studie was om ‘n kontrolestelsel
te ontwikkel wat die gemiddelde oondtemperatuur
van twee konvensionele elektriese oonde beheer, en om te bepaal of die kontrolestelsel tussen en binne oonde vergelykbare en herhaalbare resultate lewer betreffende
gemiddelde oondtemperatuur en die kleur, vogverlies,
hoogte en tekstuur van kleinkoekies en laagkoeke soos bepaal deur objektiewe meetinstrumente. Geen betekenisvolle verskil is gevind tussen en binne behandelings wat die gemiddelde oondtemperatuur en die meeste produkeienskappe betref nie.
Hierdie beheerstelsel kan dus vir voedselnavorsing aanbeveel word. Dit verbeter temperatuurbeheer
binne en tussen konvensionele elektriese oonde en kan ‘n sinvolle bydrae tot eksperimentering in voedselnavorsing lewer waar konstantheid tydens die herhaling van behandelings van kardinale belang vir betroubare resultate is.

Journal Identifiers


eISSN: 0378-5254