Main Article Content

Israel attacks an ‘aid’ flotilla bound for Gaza: A dark day for international law


S Bosch

Abstract

This paper examines the Israeli raid on six aid vessels bound for Gaza on 31 May 2010, in light of customary International Humanitarian Law (IHL). In exploring the international law implications of these events, the concepts of a legal maritime blockade and the use of force to impose such a blockade are unpacked. The article considers whether the use of force by the civilians on board the vessels amounted to ‘direct participation in hostilities’, and whether either side might have a legitimate claim to have acted in self-defence. Lastly, the obligations placed upon belligerents when they detain civilians are examined, in light of the fundamental guarantees of humane treatment enshrined in IHL.

Israel val ’n noodlenigingskonvooi op pad na Gaza aan: ’n Donker dag vir volkereg
Hierdie artikel ondersoek die Israeliese aanval op ’n noodlenigingskonvooi op pad na Gaza op 31 Mei 2010 met verwysing na die gewoonteregtelike humanitêre-volkereg (GHV). In die ondersoek na die volkeregtelike implikasies van hierdie gebeure, word die begrippe van ’n regmatige maritieme blokkade en die gebruik van geweld om die blokkade af te dwing, uitgepak. Hierdie artikel oorweeg of die gebruik van geweld deur burgerlike persone aan boord die vaartuie neerkom op ‘direkte deelname aan vyandelikhede’, en of beide partye moontlik die reg het om in selfverdediging op te tree. Laastens, word die verpligtinge ondersoek wat op die oorlogvoerende geplaas word, indien hulle burgerlike persone aanhou in die lig van die fundamentele waarborge van humanitêre behandeling verskans in die GHV.


Journal Identifiers


eISSN: 0258-252X
print ISSN: 0258-252X