Main Article Content

The Lexicographic and Lexicological Aspects of a Web-Based Chrestomathy of Gothic and Anglo-Saxon Written Records Die leksikografiese en leksikologiese aspekte van 'n webge-baseerde chrestomatie van Gotiese en Angel-Saksiese geskrewe rekords


Tinatin Margalitadze
George Meladze

Abstract

There is a general lack of web-based tools for morphologically complex dead/old languages. Reading texts in such languages even with dictionaries is quite challenging. It is difficult to identify the lemma of a word form occurring in texts, which one could look up in a dictionary. The need for additional grammatical information about a word (classes of declension, conjugation, etc.) poses another problem.
The Lexicographic Centre at Ivanè Javakhishvili Tbilisi State University (TSU) has embarked on creating a fully digitalized, web-based chrestomathy of Gothic and Anglo-Saxon texts with dictionaries and grammatical paradigms integrated in it, which would facilitate the study of these linguistically important languages. Each word of the digital versions of Gothic and Anglo-Saxon texts is hyperlinked to the corresponding headword from the dictionary. The dictionary entry itself, in addition to the meaning of the word, provides via another hyperlink all necessary information concerning the morphological class and inflectional patterns of the word in question.
The paper describes the structure of the Chrestomathy and its modus operandi; analyses the dictionary component of the online resource and some lexicographic solutions; discusses lexicological and technical aspects of the online resource, etc.
The method applied in the Chrestomathy can be successfully used in developing similar resources for extant, morphologically complex languages characterized with the abundance of inflectional and suppletive forms, such as Hungarian, Turkish, Russian, German, Georgian and many others.


Daar is 'n algemene tekort aan webgebaseerde hulpmiddels vir morfologies komplekse dooie/antieke tale. Selfs met behulp van woordeboeke is dit redelik uitdagend om tekste in hierdie tale te lees. Dit is moeilik om die lemma van 'n woordvorm wat in die tekste voorkom, te identifiseer sodat dit in 'n woordeboek nageslaan kan word. Die behoefte aan addisionele grammatikale inligting van 'n woord (tipes verbuiging, vervoeging, ens.) skep weer 'n ander probleem.
Die Leksikografiese Sentrum by Ivanè Javakhishvili Tbilisi Staatsuniversiteit (TSU) het begin met die skep van 'n volledig gedigitaliseerde, webgebaseerde chrestomatie of studiehulp van Gotiese en Angel-Saksiese tekste met woordeboeke en grammatikale paradigmas daarin geïnte-greer, wat die studie van hierdie taalkundig belangrike tale sal vergemaklik. Elke woord van die digitale weergawes van Gotiese en Angel-Saksiese tekste is deur hiperskakels verbind met die oor-eenstemmende trefwoorde in die woordeboek. Buiten die betekenis van die woord verskaf die woordeboekinskrywing self via 'n ander hiperskakel al die noodsaaklike inligting rakende die mor-fologiese klas en verbuigingspatrone van die tersaaklike woord.
Hierdie artikel beskryf die struktuur van die chrestomatie en die modus operandi daarvan; analiseer die woordeboekkomponent van die aanlynbron en sommige leksikografiese oplossings; bespreek leksikologiese en tegniese aspekte rakende die aanlynbronne, ens.
Die metode wat toegepas word in die chrestomatie kan suksesvol aangewend word in die ontwikkeling van soortgelyke bronne vir lewende, morfologies komplekse tale, wat gekenmerk word deur talle verbuigings- en suppletiewe vorme, soos Hongaars, Turks, Russies, Duits en nog vele ander.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904