Main Article Content

An Overview of English Dictionaries of Abbreviations 'n Oorsig van Engelse afkortingswoordeboeke


Mojca Kompara Lukančič

Abstract

This article addresses the position of specialized dictionaries of abbreviations for English. Special attention is given to the macro- and microstructure of English dictionaries of abbreviations, and current available online sources for users are presented. The article compares the micro- and macrostructure of seventeen English dictionaries of abbreviations, including general and language-specific ones, and three online general dictionaries of abbreviations. In the article two contemporary online attempts are also presented; namely, Slovarček krajšav (Kompara Lukančič 2006) and Slovar krajšav (Kompara Lukančič 2011). The article points out that traditional lexicography, mainly its orientation toward compiling functional and detailed entries, should be joined with modern concepts of lexicography oriented toward an extensive number of entries and constant development and improvement of a dictionary as new abbreviations are gradually added. The combination of traditional and modern concepts can develop resources that users need most — namely, a contemporary dictionary of abbreviations.


Hierdie artikelbespreek die stand van gespesialiseerde Engelse afkortingswoordeboeke. Spesiale aandag word aan die makro- en mikrostruktuur van Engelse afkortingswoordeboeke geskenk en huidige beskik-bare aanlyn bronne vir gebruikers word voorgestel. Die mikro- en makrostruktuur van sewentien Engelse afkortingswoordeboeke, met algemene sowel as taalspesifieke woordeboeke daarby inge-sluit, asook drie aanlyn algemene afkortingswoordeboeke word met mekaar vergelyk. In hierdie artikel word ook twee eietydse aanlyn pogings, nl. Slovarček krajšav (Kompara Lukančič 2006) en Slovar krajšav (Kompara Lukančič 2011), voorgestel. Daar word daarop gewys dat die tradisionele leksikografie, veral die gerigtheid op die skep van funksionele en gedetailleerde inskrywings, ver-soen moet word met moderne leksikografiese benaderings wat gefokus is op die uitbreiding van die aantal inskrywings en op konstante ontwikkeling en hersiening van 'n woordeboek soos nuwe afkortings geleidelik bygevoeg word. Die kombinasie van tradisionele en moderne benaderings kan 'n hulpbron skep wat gebruikers die nodigste het — naamlik, 'n eietydse afkortingswoordeboek.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904