Main Article Content

Teaching Lexicography as a University Course: Theoretical, Practical and Critical Considerations Die onderrig van leksikografie as universiteitskursus: Teore-tiese, praktiese en kritiese oorwegings.


Tvrtko Prćić

Abstract

This paper offers an account of a university course in Lexicography, designed particularly for advanced EFL students. The discussion and accompanying material derive from around fifteen years of the author's experience in developing and teaching this course. The aims of the paper are twofold: firstly, to draw attention to the fact that lexicography today is no longer just 'the art and craft of' dictionary making of yesteryear but a fully-fledged applied linguistic discipline, with its own theory, methodology and practice, some of which is teachable as a dedicated academic subject; and secondly, to encourage the teaching of practical and theoretical lexicography to university students by putting forward concrete proposals. The exposition is divided into five parts, as follows: Section 1 brings some opening remarks, including that on the scientific status of lexicography; Section 2 reviews theoretical aspects regarding the design of this course; Section 3 describes practical aspects regarding the implementation of the course; Section 4 examines critical aspects regarding the evaluation of the course; and Section 5 recapitulates the main points of the paper and projects the modifications to the course in the future.


In hierdie artikel word verslag gelewer oor 'n universiteitskursus in die leksikografie wat spesiaal ontwerp is vir gevorderde EVT-studente. Die bespreking en gepaardgaande materiaal spruit uit die outeur se ervaring van ongeveer vyftien jaar in die ontwikkeling en onderrig van hierdie kursus. Die doel met die artikel is tweevoudig: eerstens, om die aandag daarop te vestig dat die leksikografie vandag nie meer net die "art and craft" van woordeboekmaak van die verlede is nie, maar 'n volledig toegepaste linguistiese dissipline met 'n eie teorie, metodologie en praktyk, waarvan gedeeltes onderrig kan word as 'n toegewyde akade-miese vak; en tweedens, om die onderrig van die praktiese en teoretiese leksikografie by universi-teitstudente met behulp van konkrete voorstelle te bevorder. Die uiteensetting wat in in vyf dele verdeel is, is as volg: Afdeling 1 bevat 'n paar inleidende opmerkings, insluitende dié oor die wetenskaplike status van die leksikografie; Afdeling 2 beskou teoretiese aspekte rondom die ont-werp van die kursus; Afdeling 3 beskryf die praktiese aspekte rondom die implementering van die kursus; Afdeling 4 ondersoek die kritiese aspekte rakende die evaluering van die kursus; en Afde-ling 5 som die belangrikste argumente van die artikel op en voorspel toekomstige veranderings aan die kursus.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904