Main Article Content

Normative Labels in Two Lexicographic Traditions: A Slovene–English Case Study Normatiewe etikette in twee leksikografiese tradisies: 'n Sloweens–Engelse gevallestudie


Marjeta Vrbinc
Danko Šipka
Alenka Vrbinc

Abstract


This article presents and discusses the findings of a study conducted with the users of Slovene and American monolingual dictionaries. The aim was to investigate how native speakers of Slovene and American English interpret select normative labels in monolingual dictionaries. The data were obtained by questionnaires developed to elicit monolingual dictionary users' attitudes toward normative labels and the effects the labels have on dictionary users. The results show that a higher level of prescriptivism in the Slovene linguistic culture is reflected in the Slovene respondents' perception of the labels (for example, a stronger effect of the normative labels, a higher approval for the claim about usefulness of the labels, a considerably lower general level of acceptance for the standard language) when compared with the American respondents' perception, since the American linguistic culture tends to be more descriptive. However, users often seek answers to their linguistic questions in dictionaries, which means that they expect at least a certain degree of normativity. Therefore, a balance between descriptive and prescriptive approaches should be found, since both of them affect the users.


In hierdie artikel word die bevindings van 'n studie wat uitgevoer is op gebruikers van eentalige Sloweense en Amerikaanse woordeboeke voorgelê en bespreek. Die doel van die artikel was om te bepaal hoe moedertaalsprekers van Sloweens en Amerikaanse Engels sekere normatiewe etikette in eentalige woordeboeke interpreteer. Die data is verkry deur vraelyste te ontwikkel wat die ingesteldheid van gebruikers van eentalige woorde-boeke teenoor normatiewe etikette en die effek daarvan op woordeboekgebruikers belig. Die resultate dui daarop dat 'n hoër vlak van preskriptiwiteit in die Sloweense taalkundige kultuur waargeneem word in die Sloweense respondente se begrip van die etikette (byvoorbeeld, 'n sterker invloed van die normatiewe etikette, 'n groter goedkeuring van die stelling oor die bruikbaarheid van die etikette, 'n aansienlik laer algemene aannamevlak by die standaardtaal) wanneer dit ver-gelyk word met die persepsie van die Amerikaanse respondente, aangesien die Amerikaanse taal-kundige kultuur geneig is om meer deskriptief te wees. Gebruikers soek egter dikwels in woorde-boeke antwoorde op hul taalkundige vrae, wat daarop dui dat hulle ten minste 'n sekere graad van normatiwiteit verwag. Aangesien albei benaderings die gebruikers beïnvloed, moet daar 'n balans tussen deskriptiewe en preskriptiewe benaderings gevind word.



Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904