Main Article Content

A Survey of Indonesian Students' Use of Dictionaries n Opname van Indonesiese studente se gebruik van woorde-boeke.


Fallianda Fallianda

Abstract

This article aims to define the profile of Indonesian speakers as dictionary users by using a questionnaire-based research. The survey was distributed to university students who were studying English as a foreign language. The students fall in two groups with pre-intermediate and intermediate levels of English proficiency. They were instructed to fill out the survey. The question items encourage students to report their consultation frequency of dictionary use, dictionary choices and ratings, and needs of dictionary information. The findings confirmed that both pre-intermediate and intermediate students use bilingual dictionaries more often than monolingual dictionaries. The two groups show indifference towards the evaluation of different dictionary types, since learners rate bilingual dictionaries as good as monolingual dictionaries. The collected data offers insights into students' awareness and knowledge of various dictionary types in Indonesian lexicographical context.


In hierdie artikel word beoog om die profiel van Indonesiese sprekers as woordeboek-gebruikers met behulp van vraelysgebaseerde navorsing te definieer. Die vraelys is gegee aan universiteitstudente wat Engels as vreemde taal bestudeer. Die studente kan volgens vaardigheid in Engels in twee groepe verdeel word, nl. dié met pre-intermediêre en dié met intermediêre vaar-digheidsvlakke. Hulle het die opdrag gekry om die vraelys te voltooi. Die studente moet o.a. ver-slag doen oor hul frekwensie van woordeboekgebruik, woordeboekkeuses en -waardebepaling, en hul behoeftes rakende woordeboekinligting. Die bevindings het bevestig dat albei groepe studente (pre-intermediêr en intermediêr) meer dikwels tweetalige woordeboeke as eentalige woordeboeke gebruik. Die twee groepe maak geen onderskeid by die evaluering van verskillende woordeboek-tipes nie aangesien hulle tweetalige woordeboeke as net so goed as eentalige woordeboeke beskou. Die verkrygde data bied insig in die studente se bewustheid en kennis van verskillende woorde-boektipes in die Indonesiese leksikografiese konteks.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904