Main Article Content

Use of Dictionaries and Online Tools for Reading by Thai EFL Learners in a Naturalistic Setting Thaise EVT-leerders se gebruik van woordeboeke en aanlyn hulpmiddels vir lees in 'n natuurlike omgewing


Atipat Boonmoh

Abstract

Dictionaries and online tools are regarded as important tools for finding out themeanings of unknown words or checking the usage of interesting words. This study investigated students' use of dictionaries and online tools in a natural setting by identifying the type of words they look up in their dictionaries and the types of dictionaries they use for the look-up. Fourteen learners from a Thai public university participated as the subjects by filling in a task record form which included the names of the dictionaries they were using, look-up words, meanings selected for the words, and their parts of speech. The look-up words were analyzed to find out the frequen-cies of words, parts of speech, and meanings by checking with an advanced learner dictionary. The findings show that the subjects mainly selected words that were nouns, verbs, and adjectives. They tended to choose "high frequency" for the lookups. For their convenience, subjects used either an online translation tool, 'Google Translate', or bilingual dictionaries through mobile devices. The results may help us understand EFL dictionary users' behaviors in using dictionaries and provide interesting implications for language teachers.


Woordeboeke en aanlyn hulpmiddels word as belangrike werktuie beskou om die betekenisse van onbekende woorde te bepaal of om die gebruik van interessante woorde na te gaan. In hierdie studie is studente se gebruik van woor-deboeke en aanlyn hulpmiddels in 'n natuurlike omgewing bestudeer deur die tipe woorde wat deur hulle nageslaan word in hul woordeboeke asook die tipe woordeboeke wat hulle vir die naslaanproses gebruik, te identifiseer. Veertien leerders van 'n Thaise staatsuniversiteit het as proefpersone deelgeneem deur 'n taakkontrolevorm te voltooi wat die name van die woordeboeke wat hulle gebruik het, die woorde wat nageslaan is, die betekenisse wat vir die woorde geselekteer is, en hul woordsoorte, ingesluit het. Die woorde wat nageslaan is, is geanaliseer om die frekwen-sies van woorde, hul woordsoorte, en betekenisse te bepaal deur 'n gevorderde aanleerderswoor-deboek te raadpleeg. Die bevindings dui daarop dat die proefpersone hoofsaaklik substantiewe, werkwoorde en adjektiewe geselekteer het. Hulle was geneig om voorkeur aan "hoëfrekwensie" in die naslaanproses te verleen. Geriefshalwe het die proefpersone óf 'n aanlyn vertalingshulpmiddel, 'Google Translate', óf tweetalige woordeboeke met behulp van mobiele toestelle gebruik. Die resul-tate mag ons dalk help om EVT-gebuikers se gedrag in die gebruik van woordeboeke te verstaan en lewer interessante implikasies vir taalonderwysers.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904