Main Article Content

The Portuguese contribution to South African toponymy


P.E. Raper

Abstract

In hierdie artikel weergee dr. Raper, verbonde aan die Onomastiese Navorsingsentrum van die RGN, die reise van die onverskrokke Portugese seevaarders, ondermeer Oias en Oa Gama, en die plekname wat hulle agtergelaat het. Na 'n deeglike bespreking van 'n paar van hierdie name kom dr. Raper tot die gevolgtrekking dat hierdie name, op grond daarvan dat hulle die eerste name in suider Afrika was wat deur Europeërs nagelaat is, van belang is vanuit 'n kulturele, historiese en linguïstiese oogpunt.

Journal Identifiers


eISSN: 2224-0020
print ISSN: 1022-8136