Main Article Content

Chanette Paul-Hughes oor lig en donker


Hannelie Marx

Abstract

Chanette Paul-Hughes se roman Leila word lig (Human & Rousseau), 'n uitvloeisel van haar meestersgraad in Skeppende Skryfwerk onder leiding van Etienne van Heerden aan die Universiteit van Kaapstad, sien die lig in 2005. As Chanette Paul is sy reeds bekend vir haar liefdesverhale, maar met Leila word lig vestig sy haarself as 'n romanskrywer wat ook vaardig met die minder romantiese dinge van die lewe kan omgaan

Tydskrif vir Letterkunde • 43(2) • 2006: 197-203

Journal Identifiers


eISSN: 2309-9070
print ISSN: 0041-476X