Main Article Content

Incidence of UMP synthase deficiency in South African Holstein cattle


Antoinette Kotzé
Sieglinde L. van der Walt
PW Vorster

Abstract

Deficiency of uridine monophosphate synthase (DUMPS) is an inherited recessive metabolic defect identified in Holstein cattle. Since heterorygous carriers transmit the defective gene 50% of the time, one fourth of the offspring from matings between two carriers are expected to be homozygous for DUMPS. This is a lethal condition where emb'ryos die early in gestation. Offspring produced from the imported semen of an American carrier bull showed a carrier frequency of 54%. Among 277 South African AI bulls active during 1991 and 1992, no incidence was observed.

Defek vir uridienmonofosfaatsintase (DUMPS) is 'n oorerflike, resessiewe metaboliese afwyking wat in Holsteinbeeste geidentifiseer is. Omdat heterosigotiesed raers die defekte geen in 50% an alle parings oordra, kan verwag word dat een kwart van die nageslag van parings tussen twee draers homosigoties vir DUMPS sal wees. Dit is 'n letale toestand waar die embrio vroeg afsterf. Nageslag aftomstig van ingevoerde semen van 'n Amerikaanse draerbul het 'n draerfrekwensie van 54% getoon. Van die 277 Suid-Afrikaanse Kl-bulle wat gedurende 1991 en 1992 gebruik en vir die voorkoms van DUMPS getoes is, is geen draers geidentifiseer nie.

Keywords: Holstein cattle, UMP synthase deficiency


Journal Identifiers


eISSN: 2221-4062
print ISSN: 0375-1589