Main Article Content

Failure to demonstrate a relationship between beef bull libido and conception rate


J.S. Crichton
A.W. Lishman
S.F. Lesch

Abstract

The relationship between beef bull libido and conception rate following a 21-day breeding period was investigated over two seasons. Libido was defined as the number of services completed during a 10-minute exposure to a restrained oestrous female. In the first year bulls which achieved a mean libido score ofthree ormore services were compared with bulls which achieved a mean of one service. In the second year a mean score of six or more services was compared with a mean of three services. Bulls were joined as single sires at a bull to female ratio of 1:35 in the first and 1:40 in the second year. Libido, as measured in this study, did not influence conception rate significantly. 

Die verwantskap tussen libido en besetting by vleisbeeste is gedurende 'n teelseisoen van 21 dae oor twee seisoeneondersoek. Libido isgedefinieer as aantal voltooide dekkings gedurende 'n 1O-minute-toets saam met 'n ingeperkte koei op hitte. In die eerste jaar is bulle wat 'n gemiddelde Iibidotelling van drie of meer dekkings behaal het, vergelyk met bulle met 'n gemiddelde van een dekking. In die tweede jaar is 'n gemiddelde telling van ses of meer dekkings met 'n gemiddeldevan drie dekkings vergelyk. 'n Enkel bul per groep is teen 'n verhouding van 1:35 in die eerste en 1:40 gedurende die tweede dekseisoen gebruik. Libido,soos uitgedruk in hierdie studie,het geen betekenisvolle invloed op besetting gehad nie.


Journal Identifiers


eISSN: 2221-4062
print ISSN: 0375-1589