Main Article Content

The influence of live weight on the voluntary intake of low quality roughage by merino sheep and its implications for successful overwintering on grass veld


GN Louw
EL Steenkamp
PK van der Merwe

Abstract

Opsomming: die invloed van liggaamsgewig op die vrywillige inname van swak kwaliteit ruvoer deur merinoskape en die invloed daarvan op suksesvolle oorwintering op grasveld.


In verterings en voerproewe met volwasse Merinohamels, waarin koringstrooi met 'n ureumbevattende mengsel aangevul is, is die volgende gevind: (a) Swak kwaliteit ruvoer mag die liggaamsgewig van Merinoskape onderhou as hul organiese materiaal verteerbaarheid nie minder is as 45 %. (b) OnOrganiese materiaal  verteerbaarheidsvlak van 45%mag verkry word wanneer ureumbevattende lekke aangevul word tot swak kwaliteit ruvoere wat soortgelyk is aan koringstrooL (c) 'n Onderhoudsrantsoen, wat hoofsaakJik uit swak kwaliteit ruvoer bestaan, kan liggaamsgewig onderhou maar kan dit nie verhoog nie as gevolg van die noue verwantskap wat daar bestaan tussen vrywillige voerinnarne en metaboliese  liggaamsgrootte. (d) Verteringstimulerende lekke behoort aan diere voorsien Ie word vanaf die stadium wanneer die voedingswaarde van die weidings begin afneem en die diere nog in goeie kondisie is.Dit sal verseker dat die somerkondisie van diere beter gehandhaaf word gedurende die winter as gevolg van 'n tydige voorkoming van 'n te vinnige afname in ruvoerverteerbaarheid en -inname. Die beter kondisie van die diere sa! op sy beurt weer 'n groter daaglikse voerinname verseker as gevolg van die verwantskap tussen \aasgenoemde faktor en die metaboliese grootte van die dier.


In experiments with adult Merino wethers, where wheaten straw was supplemented with an urea-containing mixture, the following was found: (a) Poor quality roughage may maintain the body weight of Merino sheep provided that the organic matter digestibility is not lower than 45 %. (b) An organic matter digestibility level of 45 % can be attained by supplementing low quality roughages similar to wheaten straw with urea-containing licks. (c) A maintenance ration consisting mainly of low quality roughage can maintain live weight, but will not increase it due to the close  relationship that exists between voluntary feed intake and metabolic body size. (d) Digestion ,timulatorv licks should be made available to ruminants from the stage when the nutritional value of pastures begins to decrease and the animals are still in a good condition. This will ensure that the summer condition of the animals is  maintained to a greater degree as a result of a timely prevention of a sudden  decrease in the intake and digestibility of roughage. The better condition of the animals will, in turn, ensure a greater feed intake as a result of the relationships between the latter factor and the metabolic body size of the animal.


Journal Identifiers


eISSN: 2221-4062
print ISSN: 0375-1589