Main Article Content

Plasma luteinizing hormone levels in ewes failing to exhibit oestrus during lactation and in ewes isolated from rams


A W Lishman
W J Stielau
I E Dreosti
A M Stewart
W A Botha

Abstract

Daar was geen betekenisvolle verskil in die peil van luteiniserende hormoon in die plasma van ooie wat geen oestrus gedurende laktasie getoon het nie en die tussen-estrus peil van ooie wat gereeld bronstig was. Die LH peil was beduidend laer by ooie wat van ramme afgesonder was as by soortgelyke, maar anestrus, ooie wat voortdurend by ramme geloop het. Die basale LH peil by ooie wat gereeld bronstig was, het relatief min gevarieer van dag tot dag, terwyl merkwaardigde skommelinge in die daaglikse monsters van ooie wat enstrus was, verkry is.

SUMMARY
Thc plasme Level of ewes which did not exhibit oestrus during lactation was not significantly different from the inter-oestrus level of ewes showing regular oestrus. The LH level in the plasma of ewes kept isolated from rams was significantly lower than amongst similar, but anoestrous ewes continuously associated with rams. In ewes which were cycling regularly the basal LH level remained relatively constant from day to day during inter-oestrus, whereas in anoestrous ewes the daily samples showed considerable fluctuation.


Journal Identifiers


eISSN: 2221-4062
print ISSN: 0375-1589