Main Article Content

'n Vergelyking tussen mieliekuilvoer stoekmielies en ryp mielie plante


H.J. v.d. Merwe
M. von La Chevallerie
A.P. van Schalkwyk
J.J. Jaarsma

Abstract

Mieliekuilvoer, stoekmielies en ryp mielieplante afkomstig van 'n eenvormige blok mielies is met behulp van'n opbrengs-, metabol isme- en produksiestudiem et mekaar vergelyk. Droemater iaalver l iesien die kui lvoer tor ing was 8,$% in vergelykingm et 13,33 en 34,90%. onderskeidelik, vir stoekmielies en ryp mielieplante op die land. Die chemiese samestelling van oorspronklike plantmateriaal, kuilvoer, stoekmielies en ryp mielieplante het oor die algemeen nie groot verskille getoon nie. In metabolismestudies met skape, is die laagste drodmateriaalinname by kuilvoer en die hoogste by stoekmielies gevind. In ooreenstemming met verteerbaarheid was die waarde vir verteerbare energie die hoogste by kuilvoer. Die produksiestudie met osse het getoon dat kuilvoer die doeltreffendste resultate wat betref masatoename, uitslagpersentasiek, arkasmasa en totale opbrengs lewer.

SUMMARY..A COMPARISON BETWEEN SILAGE, STOVER AND RIPE MAIZE PLANTS

Maize silage, stover and ripe maue plants wole conlpared with one another in respect to dry matter yield and dry matter losses. These feeds were also used in metabolism and production studies. Whereas 8,$% of the original harvested dry matter was lost in the silo, the comparable field loses for stover amounted to 13,33/o anC for ripe plants to 34.9ft. No remarkable differences in chemical composition were found between the original plant matter, the silage, the stover and the mature plants. In metabolism studies with sheep, the lowest dry matter intake was obtained with silage, whilst the highest intake was obtained on stover. The highest digestible energy values were, however, recorded on silage feeding. The production study with oxen showed that the feeding of silage proved to be more efficient with regard to increase in body mass, dressing percentage, carcass mas and total income.


Journal Identifiers


eISSN: 2221-4062
print ISSN: 0375-1589