Main Article Content

The response of muscle cells during compensatory growth in rats


A M Stewart

Abstract

In hierdie studie is die spierselgroei van rotte tydens die vroee stadium van herstel na ondervoeding bestudeer. Groepe diere is voor- of nadat hulle gespeen is ondervoed en is daarna op beperkte of onbeperkte voedingspeile geplaas. Die toename in liggaamsmassa was die vinnigste by die twee groepe diere wat ondervoed was voordat hulle gespeen is. Laasgenoemde groep diere wat onbeperkte voeding ontvang het se spierselle het teen die hoogste tempo vermenigvuldig, maar die toename in spierselgrootte was laag. Die tendense in die toename van die verskillende spierkomponente van rotte wat beperkte voeding na die periode van ondervoeding ontvang het, het 'n verwantskap getoon tot die verskille in groeipotensiaal tussen die verskillende groepe diere.

SUMMARY

This study was concerned with the cellular growth of muscle tissue in rats during the early stages of recovery from undernutrition. Groups of animals were undernourished either pre- or post-weaning and realimentated on either unrestricted intakes or on a restricted intake regime. Rates of increase in bodymass were highest on both dietary treatments in animals undernourished after weaning. On unrestricted intakes these animals also had the most rapid multiplication of muscle "cells" but their rate of increase in muscle "cell size" was low. Patterns of increase in muscle components during realimentation on the restricted intake regime were related to differences in potential for growth between groups.


Journal Identifiers


eISSN: 2221-4062
print ISSN: 0375-1589