Main Article Content

‘n Antwoord aan Kannemeyer


T.T. Cloete

Abstract

An answer to Kannemeyer [Afrikaans]


[First paragraph] Kannemeyer is van niks “beskuldig nie, ek het alleen uitgewys dat hy in sy literatuurgeskiedenis ruimskoots uit ander bronne oornames gemaak het of oorgeskryf het of afgeskryf het, wat ‘n mens dit ook al noem. Dit is ‘n harde en onomstootlike feit. Ek het genoeg voorbeelde aangehaal, woord vir woord, tussen aanhalingstekens, om aan te dui dat Kannemeyer in omvattende mate afgeskryf het, die ergste wat ek ooit in Afrikaans teengekom het, sonder bronopgawe ter aangehaalde plaatse. As Kannemeyer elke keer by wat hy oorgedra het na die bron moes verwys, moes sy boek bont gelyk het. En dit het nie, soos Kannemeyer dink, baie tyd en energie van my gebra om die afskrywery uit te ken nie, dit was maklik.


Tydskrif vir letterkunde Vol. 41(2) 2004: 157-162

Journal Identifiers


eISSN: 2309-9070
print ISSN: 0041-476X