Main Article Content

Outdoor living wall systems in a developing economy: A prospect for supplementary urban food production?


Karen Botes
Christina Breed

Abstract

Green wall systems have greatly advanced over the past few decades and hold important potential for the future in light of predicted urban population growth, densification, and climate change. This article provides a brief background to living walls, followed by a summary of the advantages and disadvantages of the four types of systems that are currently available in South Africa. It makes use of a case study review of three recently implemented edible living walls in Gauteng to reflect on the challenges currently experienced and the future potential benefits, with specific focus on system resilience, economic feasibility, and edible plant possibilities. Interviews were conducted with clients and client representatives, contractors and/or designers on each project. The findings suggest that living walls have indirect commercial value through customer experience and satisfaction, as well as educational value. Should the scale, economic feasibility and resilience of living wall systems be enhanced, they can improve urban food production. The article concludes that this could be achieved in the Global South by using simplistic technologies with lower cost living wall infrastructure systems. When deployed on a large scale, with climate-tolerant indigenous and edible plants in exterior systems, productivity will be improved. 


 


Groen muur sisteme het in die laaste paar dekades aansienlik ontwikkel, en toon potensiaal om impakte van geprojekteerde populasiegroei, verdigting en klimaatsverandering te versag. Hierdie artikel gee ’n oorsig van groen mure, gevolg deur ’n opsomming van die voor- en nadele van die vier sisteme wat tans in SuidAfrika beskikbaar is. Drie gevallestudies van onlangs voltooide stedelike projekte met groen mure, gefokus op eetbare plante in Gauteng, word vergelyk deur oor elke projek se voordele en uitdagings te besin, met spesifieke fokus op die sisteem se veerkragtigheid, ekonomiese vatbaarheid en oorlewingsukses van eetbare plantspesies wat gebruik is. Onderhoude is met kliënte, kontrakteurs en ontwerpers van elke projek gevoer. Die bevinding is dat groen mure indirekte kommersiële waarde het, gebaseer op die gebruiker se ervaring en waardering, asook opvoedkundige waarde. Indien geïmplementeer op ’n skaal waar ekonomiese vatbaarheid en omgewingsveerkragtigheid van die sisteme verbeter kan word, kan dit geskik wees vir stedelike voedselproduksie. Die gevolgtrekking is dat verhoogde voedselproduksie in Suid-Afrika gebaseer moet wees op die gebruik van ongekompliseerde tegnologie met meer bekostigbare infrastruktuursisteme. Wanneer eetbare, lokaal-aangepaste plantspesies op ’n groot skaal in ope-lug groen mure geïmplementeer word, kan produktiwiteit verhoog word.


Journal Identifiers


eISSN: 2415-0487
print ISSN: 1023-0564