Main Article Content

Chirurgiese skildkliertoestande: Toksies en neoplasties


H.J. Besselaar

Abstract

Tiroksien, die inwendige sekreet van die skildklier wat direk in die bloedbaan uitgeskei word en na al die liggaamsselle gedra word, bestaan vir meer as helfte uit 'n jodium kombinasie. Sy werkiog is die van 'n ontstekiogsmiddel om in al die selle van die liggaam die metaboliese verbrandingsprosesse aan die gang te sit en te hou. Word daar meer sekreet as normaal deur die skildklier uitgeskei dan praat ons van hipertireoidisme, 'n toestand wat al gaandeweg tot 'n vergiftiging lei, en wat dan uiteindelik uitgebeeld word in die klassieke tireogene intoksikasie. Laat my toe om kortliks klem te le op sekere aspekte van ons onderwerp.


Journal Identifiers


eISSN: 2078-5135
print ISSN: 0256-9574