Main Article Content

Die FAK-fenomeen: Populêre Afrikaanse musiek en volksliedjies


Martjie Bosman

Abstract

The FAK phenomenon: Popular Afrikaans music and folk songs [Afrikaans]


Afrikaans popular music of a variety of genres and subgenres is currently flourishing. A very productive phenomenon is the re-interpretation of older songs, in particular folk songs. This article gives a short historical overview of the collection and publication of Afrikaans folk songs, followed by a brief description of various ways in which folk songs have previously been utilised. The collection of Afrikaans folk songs known as the FAK (Federation of Afrikaans Cultural Organisations) songbook earned itself an important position in Afrikaans cultural circles, but it was also stigmatised. Since the end of the 1990s, Afrikaans popular songwriters and singers showed a renewed interest in so-called FAK songs and a number of musical arrangements and re-writings of folk song lyrics have been recorded. A number of lyrics that either contain references to folk songs or are re-writings of folk songs, are discussed. Tension between the old, well-known words of the folk songs and the new songs often develops, while the intertextual references to older songs are used to comment on current situations. The importance of popular music in minor cultures is briefly discussed.


KeyWords: Afrikaans popular music, FAK (Federation of Afrikaans Cultural Organisations), Afrikaans folk music


Die FAK-fenomeen: Populêre Afrikaanse musiek en volksliedjies


Afrikaanse populêre musiek bestaande uit ‘n verskeidenheid genres en subgenres beleef tans ‘n opbloei. ‘n Uiters vrugbare verskynsel is die herinterpretasie van ouer liedere, in besonder volkliedjies. Hierdie artikel bied ‘n kort historiese oorsig van die versameling en publikasie van Afrikaanse volksliedjies, gevolg deur ‘n kort beskrywing van die verskillende wyses waarop volksliedjies voorheen gebruik was. Die FAK-sangbundel beklee ‘n belangrike plek in Afrikaanse kulturele kringe, maar dit is ook gestigmatiseerd. Sedert die einde van die 1990s het gewilde Afrikaanse liedjieskrywers en sangers ‘n hernude belangstelling in die sogenaamde FAK-liedjies en ‘n aantal musikale opnames en herskrywings is opgeneem. ‘n Aantal van die lirieke wat verwysings na volksliedjies bevat of herskrywings van volksliedjies is, word bespreek. Spanning ontstaan dikwels tussen die oue, welbekende woorde van die volksliedjies en die nuwe liedjies, terwyl die intertekstuele verwysings na ouer liedjies gebruik word om kommentaar op die huidige omstandighede te lewer.


Trefwoorde: Afrikaanse populêre musiek, FAK (Federasie van Afrikaanse Kultuurorganisasies), Afrikaans volksmusiek.


Tydskrif vir letterkunde Vol. 41(2) 2004: 21-46

Journal Identifiers


eISSN: 2309-9070
print ISSN: 0041-476X