Main Article Content

Die <i>Civil Union Act, Draft Domestic Partnership Bill</i> en moontlike deregulering van die huwelik


P Bakker

Abstract

Die

 

Civil Union Act 17/2006 word vergelyk met die Huwelikswet 25/1961 om te bepaal of dit nodig is om soortgelyke lewensverhoudings deur meer as een wet te reguleer. Daarna word gekyk na die voorgestelde Draft Domestic Partnership Bill om te bepaal wat die beoogde huweliksregmodel vir Suid-Afrika is. Hier word aangedui dat daar ’n hierargie van lewensverhoudings bestaan. So ’n hierargie bevorder nie diversiteit nie  'n daar word gevra of ’n mate van deregulering van die huwelik nie dalk ’n beter oplossing sal bied nie.

The

 

Civil Union Act, Draft Domestic Partnership Bill and possible deregulation of marriage: The Civil Union Act 17/2006 is compared to the Marriage Act 25/1961 to determine whether similar life partnerships should be regulated by more than one act. Thereafter the Draft Domestic Partnership Bill is investigated to determine the intended future marriage law system of South Africa. It is clear from the discussion that a hierarchy of personal relationships exist. Such a hierarchy does not promote diversity and a meassure of deregulation of marriage is proposed as a more suitable solution.


Journal Identifiers


eISSN: 0258-252X
print ISSN: 0258-252X