PROMOTING ACCESS TO AFRICAN RESEARCH

Lexikos

Log in or Register to get access to full text downloads.

Remember me or Register



Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings: In makrostrukturele beskouing

Chrisna Beuke-Muir

Abstract


n Beperkte sinchroniese woordeboek soos die Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings het 'n belangrike rol te vervul in die moderne leksikografie waar gebruikersvriendelike naslaanbronne kommunikasie vergemaklik. Heelwat teoretiese riglyne bestaan vir die keuse van taalvorme wat in die woordeboek ingesluit moet word, en hierdie resensieartikel probeer om 'n paar rigtingwysers te verskaf. Die ondersoek betrek ook sosiolinguistiese implikasies wat volg uit die sames telling van die makrostruktuur van 'n betrokke woordeboek. Die fokuspunte is eerstens die taboes waaraan leksikograwe van Afrikaanse woordeboeke onderwerp word, en tweed ens die bepaling van watter uitdrukkings binne die grens van idiomatiese taalgebruik val. Veral die hantering van idioomagtige kollokasies blyk problema ties te wees. 'n Ander kwessie wat kortliks aandag sal geniet, is die morfologiese aanbieding van trefwoorde.

Sleutelwoorde: spreekwoorde, vaste uitdrukkings, idiome, kollokasies, trefwoorde, teikengebrulkers, bevolkingsgroepe, ander sosiale groepe, rassistiese taal, kwetsende taal, nuutskeppings, leksikografiese etikette, morfologiese aanbieding


Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings: A Macrostructural Study. A restricted synchronic dictionary such as Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings has an important role to play in modern lexicography where user-friendly reference sources facilitate communication. A considerable number of theoretical guidelines exist for the choice of lexicon items to be included in a dictionary, and this review article attempts to provide some pointers. The research also includes sociolinguistic implications which result from the compilation of the macrostructure of a particular dictionary. The focal points are firstly taboos to which lexicographers of Afrikaans dictionaries are subjected, and secondly establishing which expressions fall within the limits of idiomatic language usage. The treatment of idiom-like collocations particularly appears to be problematic. Another issue which will be considered briefly, is the morphological presentation of lemmas.




AJOL African Journals Online