Main Article Content

New-line and Run-on Guiding Devices in Print Monolingual Dictionaries for Learners of English Nuwereël- en deurloop-hulpmiddels vir gebruiksleiding in gedrukte eentalige woordeboeke vir Engelse leerders


Bartosz Ptasznik
Robert Lew

Abstract

The paper focuses on guiding devices in print monolingual dictionaries for learners of English. It aims to find answers to six research questions. The main aim is to investigate how the location of guiding devices within entries — starting from a new line versus run-on — affects consultation time and sense selection accuracy of dictionary users in entry navigation. In addition, the paper looks at the effect that part of speech (noun versus verb entries) has on consultation time and sense selection accuracy; further, the relationship between entry length and consultation time is investigated, as well as that between consultation time and sense selection accuracy.


In hierdie artikel word gefo-kus op gebruiksleidingsinstrumente in gedrukte eentalige woordeboeke vir Engelse leerders. Dit het die beantwoording van ses navorsingsvrae ten doel. Die hoofdoel daarvan is om te ondersoek hoe die plasing van gebruiksleidingsinstrumente in inskrywings — beginnende by 'n nuwe reël versus deurloop — die woordeboekgebruiker se konsultasietyd en akkuraatheid van betekenis-seleksie in inskrywingsnavigasie beïnvloed. Daarbenenewens word daar ook in hierdie artikel gekyk na die effek wat woordsoort (selfstandige naamwoord- versus werkwoordinskrywings) op die konsultasietyd en akkuraatheid van betekenisseleksie het. Vervolgens word die verband tussen die lengte van die inskrywing en die konsultasietyd ondersoek, asook die verband tussen konsulta-sietyd en akkuraatheid van betekenisseleksie.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904