Main Article Content

Construal of Mental Health Problems in English Learners' Dictionaries Die konstruering van geestesgesondheidsprobleme in Engelse aanleerderswoordeboeke.


Arleta Adamska-Sałaciak

Abstract

The purpose of the present study is to check how well monolingual learners' dictionaries cope with the sensitive field of mental ill health. The subject is considered worthy of attention in view of the high prevalence of mental health problems among young people, at whom learners' dictionaries are primarily targeted. To obtain a picture of the situation, twelve names of common mental health issues have been looked up in six learners' dictionaries of English (five British and one American). The analysis zoomed in on the choice of genus words, the information value of the definitions and examples, and the potential impact of both on the sensibilities of dictionary users. To resolve occasional disagreements in matters of content, specialist medical sources have been consulted. The treatment is cognitive linguistic in spirit, with the notion of construal — specifically its key component of focal adjustment — serving as the main descriptive tool.


Die doel van hierdie studie is om te bepaal hoe goed eentalige aanleerderswoordeboeke die sensitiewe veld van geestesongesteldheid hanteer. In die lig van die hoë voorkoms van geestesgesondheidsprobleme onder jongmense, op wie aanleerderswoorde-boeke primêr gerig is, verdien hierdie onderwerp aandag. Om 'n oorsig van hierdie situasie te verkry, is twaalf name van algemene geestesgesondheidskwessies in ses Engelse aanleerderswoordeboeke (vyf Brits en een Amerikaans) nageslaan. Die analise het gefokus op die keuse van verwante woorde, die inligtingswaarde van die definisies en voorbeelde, en die potensiële impak wat beide op die sensitiwiteite van woordeboekgebruikers kan hê. Om inhoudelike verskille wat soms voorkom, op te los, is spesialis- mediese bronne geraadpleeg. Die hantering is oorwegend kognitief taalkundig van aard, met die begrip van konstruering — met spesifiek die sleutelkomponent van fokusaanpas-sing — wat as die belangrikste deskriptiewe hulpmiddel dien.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904