Main Article Content

Dictionaries Integrated into English Learning Apps: Critical Comments and Suggestions for Improvement Woordeboeke geïntegreer in Engelse aanleerderstoepassings: Kritiese kommentaar en voorstelle ter verbetering


Fang Huang
Sven Tarp

Abstract

Digital applications to assist language learning are becoming increasingly popular.They typically incorporate one or two dictionaries to improve the service so that users avoid leav-ing the app to consult external resources. This paper deals with the two dictionaries used in a learning app for Chinese learners of English. Initially, it describes the functioning of the app as well as the two dictionaries that have different roles in the app. It then focuses on the one that is inte-grated into the course texts and can be activated by clicking on a word or a multiword unit. A number of deficiencies are discussed such as inconsistent treatment of words and senses, data overload, difficult access, and inconvenient location of the pop-up window that displays the lexi-cographical items. These deficiencies may impact negatively on the learners' motivation and the learning process in general. The paper traces the problems to the database that sustains the diction-ary as well as the design of the user interfaces that filter the data offered to the users. Finally, and inspired by the classical Chinese Xun Gu tradition, it suggests an alternative, context-adapted approach that breaks with traditional features of the dictionary article and reduces the content of the pop-up window to an absolute minimum. The idea is to avoid a consultation process that inter-rupts the learners' reading flow and focus on learning.


Digitale toepassings wat as hulp-middels in die aanleer van taal gebruik word, word toenemend gewild. Kenmerkend van hierdie digitale toepassings is die inkorporering van een of twee woordeboeke om die diens wat gelewer word, te verbeter sodat gebruikers nie die toepassing hoef te verlaat om eksterne bronne te raad-pleeg nie. In hierdie artikel word aandag geskenk aan die twee woordeboeke wat in 'n aanleerders-toepassing vir Chinese leerders van Engels gebruik word. Eers word 'n beskrywing gegee van die funksionering van sowel die toepassing as van die twee woordeboeke wat verskillende funksies in die toepassing vervul. Daarna word gefokus op die woordeboek wat in die kursushandleidings geïntegreer is en wat geaktiveer kan word deur op 'n woord of meerwoordige eenheid te klik. 'n Aantal leemtes soos die inkonsekwente hantering van woorde en begrippe, data-oorlading, moei-like toegang, en hinderlike posisie van die opwipvenster wat die leksikografiese items vertoon, word bespreek. Hierdie gebreke mag 'n negatiewe effek op die motivering van die aanleerders en die aanleerproses in die algemeen hê. Die probleme word teruggevoer na sowel die databasis wat die woordeboek steun as na die ontwerp van die gebruikerskoppelvlakke wat die data wat aan die gebruikers aangebied word, sif. Laastens, en geïnspireer deur die klassieke Chinese Xun Gu-tradi-sie, word 'n alternatiewe, konsep-aangepaste benadering wat afwyk van die tradisionele kenmerke van die woordeboekartikel en wat die inhoud van die opwipvenster tot 'n absolute minimum beperk, voorgestel. Sodoende word 'n konsultasieproses wat die aanleerders se leesvloei onderbreek, vermy en word daar gefokus op die aanleerproses.


Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904