Main Article Content

HAT veertig jaar — 'n persoonlike oorsig


FF Odendal

Abstract

In 2005 was dit 40 jaar sedert die verskyning van die eerste uitgawe van HAT (Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal), onder redakteurskap van P.C. Schoonees, C.J. Swanepoel, S.J. du Toit en C.M. Booysen. Die ontwikkeling voor hierdie publikasie en daarna van HAT 2 en 3 onder die alleenredakteurskap van F.F. Odendal en van HAT 4 en 5 onder die gesamentlike
redakteurskap van Odendal en R.H. Gouws, word oorsigtelik geskets.

Sleutelwoorde: HAT (VERKLARENDE HANDWOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL), WAT (WOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL)

Journal Identifiers


eISSN: 2224-0039
print ISSN: 1684-4904