Main Article Content

Die voorsiening en verbruik van askorbiensuur by die Suid-Afrikaanse antarktiese basis, 1960


A. le R. van der Merwe

Abstract

Die eerste Suid-Afrikaanse ekspedisie na Antarktika het op 3 Desember 1959 uit Kaapstad vertrek en 36 dae later (8 Januarie 1960) daar aangekom.


Journal Identifiers


eISSN: 2078-5135
print ISSN: 0256-9574